Lilly

Lilly is n Yorkie sy is 5 mnde oud. Sy is n vreugde in die huis ,is ons kind. Ons is baie lief vir lilly. Deur die dag is sy alleen dan kan sy lekker stout wees. Maar nogsteeds is sy die vreugde in ons lewe. Ons sal haar verruil vir niks in die wereld nie.

Vote for Lilly
No votes yet, be the first to vote for Lilly Place

    This competition is closed and voting is no longer allowed.

Comments

Your Name

Email AddressNot displayed

Comment