Cerff

Jessie is nes ñ mens.. Sy is my lewe Doen als wat ek doen. Agtervolg my soos ñ skaduwee.. Ons praat met mekaar en verstaan mekaar.. Sy is ñ regte bol wol. As ek bad, moet sy ook nat gemaak word. Sy luv water 🙈as dit reën hardloop sy buite rond en rol in die nat grond rond 😻😻

Vote for Cerff
No votes yet, be the first to vote for Cerff Place - 0 votes

    This entry is for next month and voting is not allowed yet.
    Please check back from the 1st of next month when the entry is active

Comments

Your Name

Email AddressNot displayed

Comment