Jessie

Jessie is my lewe. Ons praat met mekaar en verstaan mekaar Sy agtervolg my soos ñ skaduwee. Sy is MAL oor water en wil net uit na buite as dit reën.. As ek bad klim sy op rand van bad en dan moet ek haar natmaak. Dan was sy haar self.. Mal daaroor om in ñ sak of box te klim Sy voel aan as ek nie lekker voel nie en dan kom lê sy styf teen my. Sy is ñ huiskat. Die mooiste langhaar tortoise shell kat en word elke dag geborsel lê sommer klaar op rug as ek nader kom met borsel. Ek is alleen so sy is my hele lewe... As ek by Iemand in wstel blok kuier, kom loop sy al agter my stem aan en bly lê voor deur.. Sy is nou 5j oud. Ek hou daarvan om gecuddle te word... Ek druk, krap en soen haar op.. Mag Jessie ietsie wen, want haar ma koop eers vir haar kos en dan vir haarself en geld is daar nie baie nie. Kat liefde aan alle furr kids😻😻

Vote for Jessie
No votes yet, be the first to vote for Jessie Place - 0 votes

    This entry is for next month and voting is not allowed yet.
    Please check back from the 1st of next month when the entry is active

Comments

Your Name

Email AddressNot displayed

Comment