Coco

Coco is die wonderlikste geskenk ooit...sy is n baba Yorkie wat my man as n geskenk gekry het en my man is so 3 maande gelede oorlede met Covid.....Coco is vir my so n troos en slaap elke aand op sy pappa se kussing so asof hy weet hy is nie meer daar nie.....hy het die mooiste persoonlikheid en die pragtigste blou ogies....dis my troos in my huis vir my en die kinders. .hy is so liefdevol en goeie trooster vir ons almal

Vote for Coco
No votes yet, be the first to vote for Coco Place - 0 votes

    This entry is for next month and voting is not allowed yet.
    Please check back from the 1st of next month when the entry is active

Comments

Your Name

Email AddressNot displayed

Comment