Jessiebell

Jessiebell is my hart se punt sy volg my orals en is mal oor ver te ry. Ek tel haar op en hou soos n babatjie vas en soos jy haar op tel le se. Sy slaapies in my arm op n kussing en sy is maar net my "me" person. Gaan stort elke aand saam met haar ma en is mal oor haar noemsies(snacks) sy is al n ou vroutjie maar ma is so lief vir haar

Vote for Jessiebell
No votes yet, be the first to vote for Jessiebell Place - 0 votes

    This entry is for next month and voting is not allowed yet.
    Please check back from the 1st of next month when the entry is active

Comments

Your Name

Email AddressNot displayed

Comment