Lucky

Lucky Is n wonderlike kat, liefde vol,verstaan sy mense,speel en is vreeslik snaaks. Baie lief vir sy whiskas treats Hy hou van wegkruipertjie speel met sy mense en bekruip hulle so asof hy ons wil vang. Hy weet so mooi wanneer dit sagtekos tyd raak ,staan altyd by en wag Soos n soldaat op sy POS,Hy is n sekuriteitswag in die aand as sy mense slaap Hy slaap saam met sy mense in die bed en suig nog aan my klere soos n babatjie met n tietie bottle Hy is n genade van Bo wat vir my gestuur was. Ek het om op n reenerige dag in die veld gekry,skaars twee weke oud,geskat. Vandaar sy naam , Lucky.

Vote for Lucky
No votes yet, be the first to vote for Lucky Place

    This entry is for next month and voting is not allowed yet.
    Please check back from the 1st of next month when the entry is active

Other entries

Grafitti
Tasha
Lexi
Elfie
Duke
Mia-Mae
Smudge
Luna
Kovu
Batman
Zambuka
Domino
Trompie
Zoey
Diza
Titus

Comments

Your Name

Email AddressNot displayed

Comment