Competition Timeline
  1. Voting Starts

    1st
  2. Double Power Up

    10th
  3. 1st Knock-Out

    12th
  4. Quad Power Up

    18th
  5. 2nd Knock-Out

    20th
  6. Double Power Up

    22nd
  7. Triple Power Up

    31st

Bokkie

Bokkie is 'n baie special hond. Eerstens het ons haar gered van die dood. Langs 'n pad op getel. Toe ons stop en sy spring dadalike in die kar toe weet ons sy moet saam huis toe. Sy bring net liefde en vreugte in ons lewe. En sy word gelief by almal. Sy kry gereeld haar inspuitings. Sy het haar eie salon besoek 1x per maand ek bedoel n dame moet altyd mooi lyk en voel. Ons het haar nou al amper 4 jaar en elke jaar met haar bday kry sy special treats. Sy bly in die huis en slaap saam ons op een bed. En dit sal haar lewe bly tot sy moet wegval.

Vote for Bokkie
No votes yet, be the first to vote for Bokkie Place

    We're sorry but this entry has been knocked out of the competition so voting is no longer allowed.

Other entries

Foxy
Zeus
Grafitti
Roxy
Coco
Zoey
Paysy
Ragnar
Yu-na
Nalla
Mia-Mae
Chloe
Smudge
Mika
Luna
Dobby

Comments

Your Name

Email AddressNot displayed

Comment