Competition Timeline
- 1st
Voting Starts
- 10th
Double Power Up
- 12th
1st Knock-Out
- 18th
Quad Power Up
- 20th
2nd Knock-Out
- 22nd
Double Power Up
- 30th
Triple Power Up
Tinkerbell
Tinkerbel is die skatigste klein dingetjie. As daar a sekere lied op die radio speel sing sy saam. As sy wil gaan slaap laat sy my gou weet sy het genoeg van tv gehad sy kan ook vrae vir kos. Dan mag jy nie maak of jy vir iemand anders wil gee nie dan is so kwaai soos a leeu
Comments
Awww sweeties Tinkerbell! Hoekom het jy nog nie n stem nie??!! Jy en jou dogter met jou is altwee soooo oulik!! Ek sal bang wees as jy soos 'n leeu na my grrrr!!! Met liefde.... van Austin, en Winnie die Yorkie xoxo