Kleintjir
Kleinding is 8 jaar terug op die N7 buite Malmesbury deur my man opgetel, verwaarloos en maer,. Veearts wou haar uitsit, te veel gebreekte bene en net n paar gram geweeg. Vandag is sy liefdevol, agtervolg jou die heel dag en purr aanhoudend.
Comments